1,75 kg harde beesvet (uitgebraaide vet) 250 g seepsoda 1 liter koue water 50 ml sitroenella olie (om die vet se reuk te verbloem) Geel handskoene (om jou hande te beskerm) Smelt die vet in 'n stainless steel kastrol en hou eenkant totdat dit redelik afgekoel het. Jy moet jou vinger vir 10 sekondes daarin kan hou sonder om te brand.
Soteer die sampioene in die uitgebraaide vet. Voeg die olie by indien nodig. Sny die koue pap horisontaal in 2 of 4 ewe dik stukke. Smeer dieselfde pan of vorm weer met olie en plaas die eerste laag pap onderin. Strooi een derde van die spekvleis, sampioene en kaas oor. Sprinkel 'n bietjie room, olie en geurmiddels oor.